PlayEuroMillions.com - win up to 183 million Euro

Afrikaans lesson for the day: How to avoid a shark attack…


Island Beach

With the December holidays rapidly approaching and all that that entails: sun, sea, massive amounts of alcohol, chronic sunburn, I figured it was prudent to post a rather amusing set of guidelines on avoiding getting chomped by Jaws’ offspring. In Afrikaans. Coz that’s how it was sent to me.

Shark Diver
Image Source: Daily Mail

Hoe om ‘n Haaiaanval te voorkom:

1. Moenie in die see swem nie.
Meer as 99% van alle haaiaanvalle gebeur in groot watermassas, ook bekend as oseane.
Die manier om vas te stel of jy in ‘n oseaan is, is om die water te proe. Dit behoort sout te smaak.

2. Swem saam met vet mense.
Sorg altyd dat daar groot, vet mense saam jou in die water is. Die kanse dat jy vinniger as hulle kan swem en wegkom is baie goed.

3. Dokter die sonblok.
Om jou kanse op ‘n aanval verder te verklein, vervang die ander se sonbrandmiddel met iets wat na gebraaide biefstuk ruik.

4. Moenie in die water gaan sonder ‘n mes nie.
Dis sodat jy die swemmer naaste aan jou kan steek as jy ‘n haai gewaar. Sodra hy lekker bloei, swem so vinnig weg as wat jy kan

5. Luister noukeurig!
Elke Haai het ‘n Theme Song – As jy diĆ© volgende hoor, swem vir jou lewe:
da-dam. da-dam. da-dam As dit so klink: dadam, dadam, dadam – dan is jy klaar in jou moer.

6. Moenie paniekerig raak nie.
Bly kalm as ‘n haai jou byt. Jy is in elk geval in jou moer in en dit sal nie help jy probeer oorleef nie.
Die mense op die strand sal dit waardeer want om iemand soos ‘n mal mens te hoor skreeu en gil, is nie lekker nie.
Dink aan die kinders man

—-
Thanks Kirsten.

Reblog this post [with Zemanta]
Share

Leave a Reply

  

  

  

You can use these HTML tags

<a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>